Barbara Hershey

Barbara Hershey
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 5 Februarie 1948 (1948-02-05)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 1
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Barbara Hershey (gebore 5 Februarie 1948) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Last Temptation of Christ (1988), 11:14 (2003), Black Swan (2010), en Insidious (2010).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search